Die grootste geskenk wat ons kan ontvang, is om hierdie spesiale dag saam met julle te vier!
Indien julle graag iets wil bydra, sal ’n geldjie ons baie help om aan ons toekoms saam te bou of dit nou ’n droom wittebrood, ’n nuwe huis of net ’n spesiale herinnering is.
Daar is natuurlik geen verpligting nie, julle teenwoordigheid is vir ons reeds 'n groot seën.