Ons sien uit daarna om ons spesiale naweek saam met julle te vier!
Akkommodasie is beskikbaar vir Vrydagaand en Saterdagaand. Verblyf vir die twee aande sluit vier etes in.
Koste: R1100 per persoon vir die naweek.
Betaal asseblief teen 31 Desember 2025.
Bankbesonderhede
Account nr: 63145339867
First National Bank
Savings account
Ref: Naam07Feb
Meer inligting oor die verblyf sal nader aan die tyd via WhatsApp gedeel word.